Elize Fourie-Hendry
B.Cur.(RAU), Hons B.Cur (Cum Laude), B.Proc., LL.B (Unisa)
Consultant
Family-law related cases i.e. Divorce Laws, children, parenting plans, protection orders and maintenance are the main focus of Elize Fourie-Hendry. We have developed modern techniques to assist our clients and make use of online consultations and online appearances in High Court to accommodate clients all over South Africa and abroad. Elize attends to all facets of Child Law : Divorce Laws, parental plans, children’s matters, protection orders based on domestic violence and harassment, maintenance matters, surrogacy matters, antenuptial contracts, last wills and testaments, administration of Estate Law / Death, etc. Elize praktiseer in alle aspekte van egskeidings-, familie- en kinderreg en verskyn gereeld in Onderhoudshowe, Gesinsgeweldhowe en Egskeidingshowe. Elize is gereeld betrokke by internasionale egskeiding- en kinderaangeleenthede. Elize was ‘n lektriese by die Universiteit van Stellenbosch vir 13 jaar as geregistreerde verpleegkundige met spesialisasie in Psigiatriese- en Gemeenskapsverpleegkunde. Sy is in 2000 toegelaat as prokureur en het Hoë Hof verskyningsregte. Elize se benadering is gebasseer op mediasie om gesamentlik regsprobleme vir die gesin tydens egskeidings of die voorbereiding van ouerskapsplanne te vind. Sy glo egter daarin dat die howe daar is om die regte van beide ouers en alle kinders te beskerm en indien hulle veiligheid en/of regte benadeel word, om onmiddellik die howe vir bystand te nader. Due to her 20 years experience in the Health Sector, Elize also attends to third party (RAF) matters, medical negligence matters and wrongful death claims.
Afrikaans, English
+27 (0)82 372 5535